KORKOM NEWS

Stay updated with the latest developments in the potato and onion industries on our News page. Here, we bring you the most recent research breakthroughs, legislative updates, market trends, and event summaries from KORKOM and our community partners.

Whether it’s advancements in sustainable farming techniques or updates on nationwide agricultural policies, our news page is your premier source for timely and impactful information that drives our industry forward.

,

Nuusbrief Januarie 2018

In hierdie Nuusbrief Fase 2 terugvoer Dispensasie vir Uie Merkvereistes Dankie Beste Korkom Produsent FASE 2 TERUGVOER  Aartappels hektare soos volg: Moere   68 hektaar Tafel   5 hektaar Proses 9 hektaar …
,

Nuusbrief Oktober 2017

In hierdie Nuusbrief Fase 1 opname Aartappels en Uie Inligting Agente & Produsente Inligtingsdag AJV vir 2018   Beste Korkom Produsent FASE 1 OPNAMES Die droogte en water wat onder druk is, het ‘n enorme effek op…
,

Nuusbrief Junie 2017

In hierdie Nuusbrief Heropname Uie AJV dagboek datum Beste Korkom Produsent Heropname Uie Met die Noorde wat nou al hoe sterker begin bemark, was Bestuur nuuskierig om te weet hoeveel uie uit ons streek nog na Munisipale…

Nuusbrief Maart 2017

Datum :  15 Maart 2017 In hierdie Nuusbrief: Nuwe Fase 2 Uie opname Beste Korkom Produsent Na vanoggend se Korkom Bestuursvergadering en heropname wat sopas gedoen is, wil dit vir ons voorkom dat daar minder volumes mag wees as wat Januarie…

KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag

KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag - Woensdag, 25 Januarie 2017 So ‘n geleentheid kan KORKOM net aanbied met behulp van jarelange ondersteuning en bydraes van Markte en Instansies.  Vanjaar sê ons dankie aan: RSA Markagente…
, ,

Die jaar van die aartappel gee nuwe pret

2008 was genomineer as die internasionale "Jaar van die Aartappel". Aartappel SA het vereis dat elke streek in Suid Afrika hierdie belangrike nominasie gevier moet word deur die jaar met 'n inisiatief af te sluit. Korkom het dit met 'n groot…

Nuusbrief Maart 2016

Met uie aanplantings wat vanjaar 300 ha minder as 2015-seisoen is, is bemarking teenoor projeksie met 236,648 sakkies voor. Bestuur is ook bekommerd oor die negatiewe boodskap wat agente op markte teenoor Ceres uie deurgee. Bestuur doen ‘n…

Uie Bemarkingstempo en Inligting

Hierby aangeheg is informasie oor uie rakende die bermarkingstempo en addisionele inligting. (Kliek om die inligting in PDF formaat af te laai) Bemarkingstempo Addisionele Inligting

Aartappel Bemarkingstempo & Inligting

Hierby aangeheg is informasie oor aartappels rakende die bermarkingstempo en addisionele inligting. (Kliek om die inligting in PDF formaat af te laai) Bemarkingstempo Addisionele Inligting

KORKOM Produsente & Agente Inligtingsdag

Altesaam 112 rolspelers in die aartappels- en uie bedrywe het die Inligtingsdag van KORKOM op 20 Januarie 2010 bygewoon.  Peter Matthews van Kaapstad Mark, het tydens die geleentheid die produsente bedank vir hul ondersteuning aan die mark…

Uie Werkgroep – Vlugskrif

Die Dagbestuur het besluit om opnuut te kyk na die funksionering van die Uie Werkgroep. Die besluit is om te konsollideer en eerder minder projekte aan te pak met meer akkurate uitsette. Ons wil strategies organiseer om binne bepaalde beperkinge…
© Copyright - KORKOM All Rights Reserved. Designed by Velvet Peacock