In hierdie Nuusbrief
- Fase 2 terugvoer
- Dispensasie vir Uie Merkvereistes
- Dankie
Beste Korkom Produsent
- FASE 2 TERUGVOER
Aartappels hektare soos volg:
- Moere 68 hektaar
- Tafel 5 hektaar
- Proses 9 hektaar
- Totaal 08 hektaar
- Opbrengs 2,106,580 sakkies
Uie hektare soos volg:
- Totaal 8 hektaar
- Opbrengs 11,930,293 sakkies
- Nas Markte 6,522,388 sakkies
- Direk 4,035,210 sakkies
- Uitvoere EU 2,089 sakkies
- Uitvoere Afrika 1,370,606
- Gem t/ha 04Bestuur spekuleer oor die gemiddelde ton per hektaar, indien opbrengs na 58 t/ha aangepas word, verminder opbrengs met 1 miljoen sakkies (wat ‘n 1 miljoen sakkies minder na Nasionale Markte sinspeel)
- DISPENSASIE VIR UIE MERKVEREISTES
Mnr. Vincent Hewitt het einde verlede jaardispensasie vir die afkortings van grootte groepe op uie sakkies en palette aangevra. Dispensasie is toegeken en is reeds so aan lede gekommunikeer. Korkom sal jaarliks dispensasie vir bogenoemde aanvra.
- DANKIE
Kantoor wil graag lede bedank dat hul Fase 2 opnames so spoedig voltooi en deurgestuur het. Groot waardering daarvoor.
Korkom groete.
Pieter du Toit Jr
VOORSITTER