KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag

kor-img-1

KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag – Woensdag, 25 Januarie 2017

So ‘n geleentheid kan KORKOM net aanbied met behulp van jarelange ondersteuning en bydraes van Markte en Instansies.  Vanjaar sê ons dankie aan: RSA Markagente (Landswyd), Botha & Roodst Jhb, D W Fresh Produce, H P Labelling, S A Logistics, Subtropico (Landswyd), Wenpro Jhb, CHEP SA, Garden Route Fresh Express, Golden Harvest, Prinsloo & Venter NTVL, Boland Markagentskap, Delta Markagente, Garfield Markagente, Port Natal Markagente, Rhoda’s Market Agency, Noordvaal Markagente en Kaapstad Mark.

Formaat van vergadering was soos elke jaar dat streke inligting met mekaar deel.

INLIGTING

AARTAPPELS

  • Landswyd – Volledige streekinligting is op ASA se webtuiste beskikbaar.
  • Ceres

UIE