Entries by admin

,

Nuusbrief Januarie 2018

In hierdie Nuusbrief Fase 2 terugvoer Dispensasie vir Uie Merkvereistes Dankie Beste Korkom Produsent FASE 2 TERUGVOER  Aartappels hektare soos volg: Moere   68 hektaar Tafel   5 hektaar Proses 9 hektaar Totaal 08 hektaar Opbrengs 2,106,580 sakkies   Uie hektare soos volg: Totaal             8 hektaar Opbrengs 11,930,293 sakkies Nas Markte 6,522,388 sakkies Direk […]

,

Nuusbrief Oktober 2017

In hierdie Nuusbrief Fase 1 opname Aartappels en Uie Inligting Agente & Produsente Inligtingsdag AJV vir 2018   Beste Korkom Produsent FASE 1 OPNAMES Die droogte en water wat onder druk is, het ‘n enorme effek op hektare: Aartappels: Moere   83 hektaar Tafel   90 hektaar Proses 159 hektaar Totaal 332 hektaar Opbrengs 2,114,500 […]

,

Nuusbrief Junie 2017

In hierdie Nuusbrief Heropname Uie AJV dagboek datum Beste Korkom Produsent Heropname Uie Met die Noorde wat nou al hoe sterker begin bemark, was Bestuur nuuskierig om te weet hoeveel uie uit ons streek nog na Munisipale Markte gelewer gaan word.  Dankie vir almal se spoedige terugvoer, ons deel graag die inligting met julle. Januarie […]

Nuusbrief Maart 2017

Datum :  15 Maart 2017 In hierdie Nuusbrief: Nuwe Fase 2 Uie opname Beste Korkom Produsent Na vanoggend se Korkom Bestuursvergadering en heropname wat sopas gedoen is, wil dit vir ons voorkom dat daar minder volumes mag wees as wat Januarie 2017, geprojekteer is. Januarie Projeksie      2923.35 ha                                     62.93   gemiddelde t/ha                                     18,654,535 […]

KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag

KORKOM Agente & Produsente Inligtingsdag – Woensdag, 25 Januarie 2017 So ‘n geleentheid kan KORKOM net aanbied met behulp van jarelange ondersteuning en bydraes van Markte en Instansies.  Vanjaar sê ons dankie aan: RSA Markagente (Landswyd), Botha & Roodst Jhb, D W Fresh Produce, H P Labelling, S A Logistics, Subtropico (Landswyd), Wenpro Jhb, CHEP […]

, ,

Die jaar van die aartappel gee nuwe pret

2008 was genomineer as die internasionale “Jaar van die Aartappel”. Aartappel SA het vereis dat elke streek in Suid Afrika hierdie belangrike nominasie gevier moet word deur die jaar met ‘n inisiatief af te sluit. Korkom het dit met ‘n groot sokker-toernooi van verskeie spanne afgesluit. Die sokker inisiatief was egter so populêr en het […]

Nuusbrief Maart 2016

Met uie aanplantings wat vanjaar 300 ha minder as 2015-seisoen is, is bemarking teenoor projeksie met 236,648 sakkies voor. Bestuur is ook bekommerd oor die negatiewe boodskap wat agente op markte teenoor Ceres uie deurgee. Bestuur doen ‘n beroep op u as produsent om jul besighede vir langtermyn te beskerm en daarom MOET daar nou […]

Uie Bemarkingstempo en Inligting

Hierby aangeheg is informasie oor uie rakende die bermarkingstempo en addisionele inligting. (Kliek om die inligting in PDF formaat af te laai) Bemarkingstempo Addisionele Inligting

Aartappel Bemarkingstempo & Inligting

Hierby aangeheg is informasie oor aartappels rakende die bermarkingstempo en addisionele inligting. (Kliek om die inligting in PDF formaat af te laai) Bemarkingstempo Addisionele Inligting

KORKOM Produsente & Agente Inligtingsdag

Altesaam 112 rolspelers in die aartappels- en uie bedrywe het die Inligtingsdag van KORKOM op 20 Januarie 2010 bygewoon.  Peter Matthews van Kaapstad Mark, het tydens die geleentheid die produsente bedank vir hul ondersteuning aan die mark en elkeen teenwoordig die versekering gegeee dat dit vir Kaapstad Mark ‘n voorreg is om met die produsente […]